Johan Malherbe was 'n Afrikaanse akteur. Hy is veral bekend vir sy rol as Hannes Sierberhagen in die TV-drama Agter Elke Man.
Filmografie Ring of the Nibelungs (TV-fliek), 2004 as 'n priester (nie gekrediteer nie) Boy Called Twist, 2004 as Brakwater Kap der guten Hoffnung (Duitse TV-fliek), 1997 The Adventures of Sinbad (TV-reeks), 1997 as Nurudin Mandela and de Klerk (TV-fliek), 1997 as Minister van Binnelandse Sake Game for Vultures, 1979 as McKay - Rhodesiese patrollie Diamant en die Dief, 1978 as 'Wasserman' (Jacques) Dr. Marius Hugo, 1978 as André Rossouw Insident op Paradysstrand, 1973 Suchen Sie Dr. Suk! (Duitse TV-reeks) as polisieoffisier, 1972 Kavaliers, 1966 as Daan Grobbelaar Doodkry is Min, 1961 Rip van Wyk, 1960 as Theunis Barnard Piet se Tante, 1959 as Frans Botha Nooi van my Hart, 1959 as Ferdie
Kategorie:Suid-Afrikaanse akteurs