Die keiserduiker (Phalacrocorax atriceps) is 'n voël wat leef en broei op Prins Edward-eilande in die Suidelike Oseaan. Dit is die enigste kormorant op dié eilande. Die voël word tot 61 cm lank, is groot, wit en swart met blou oë.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bronne Field guide to the birds of Southern Africa Struik Publishers, Ian Sinclair 1984
Eksterne skakels
Kategorie:Kormorante