Die noordelike olifantrob of noordelike see-olifant (Mirounga angustirostris) is 'n olifantrob wat in die Noordelike Halfrond in die Arktiese waters voorkom. Dit is een van die twee olifantrob-spesies, die ander een is die suidelike olifantrob.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Oorlose robbe