duimnael|links|William Dalrymple (2008) William Hamilton Dalrymple (gebore 20 Maart 1965) is 'n Britse skrywer en historikus.W Dalrymple, BBC Talk, March 2014, Introduction

Hy het talle boeke oor die geskiedenis van Indië soos The Age of Kali (1998), The White Mughals (2002) en The Last Mughal (2006), geskryf.

Verwysings

Eksterne skakels

William Dalrymple se webwerf

Kategorie:Skotse skrywers Kategorie:Geboortes in 1965 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Britse geskiedkundiges