Khanyisile Litchfield-Tshabalala is 'n voormalige lid van die Parlement vir die Ekonomiese Vryheidsvegters en 'n voormalige Suid-Afrikaanse Vlootadmiraal. Sedert 3 Junie 2015 is sy 'n lid van die UDM en dien nou as die party se Nasionale Organiseerder.

Sy is in Soweto gebore en het later 'n lid van Umkhonto we Sizwe geword. Daarom is sy in ballingskap na Angola gestuur. Nadat sy na Suid-Afrika teruggekeer het, verwerf sy 'n politiek- en drama-graad sowel as 'n honneursgraad in kriminologie aan die Universiteit van Kaapstad.

Verwysings

Kategorie:Suid-Afrikaanse politici Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Politici van die Economic Freedom Fighters