Irshad Manji (Arabies: إرشاد مانجي ‘Irshād Mānjī, Gujarati: ઇરશાદ માનજી Irshād Mānji, gebore 1968) is 'n Oegandies-Kanadese skrywer en joernalis van Egiptiese en Gujarati afkoms.http://www.irshadmanji.com/wp-content/files/2008/05/jakarta_post_weekender.pdfYouTube – Irshad Manji on Imran Siddiqui's VOA TV (Pakistan)- Part 2 Sy 'n voorstander van 'n "gereformeerde en progressiewe" interpretasie van Islam. Manji is direkteur van die morele moedprojek by die Robert F. Wagner Nagraadse Skool van Openbare Diens aan die New York Universiteit, die doel daarvan is om jong leiers te wys "hoe om politieke korrektheid, intellektuele konformiteit en self-sensorskap uit te daag". Sy is ook die stigter en president van Projek ijtihad, 'n liefdadigheidsorganisasie wat 'n "tradisie van kritiese denke, debat en meningsverskil" in Islam wil bevorder.

Manji is 'n bekende kritikus van tradisionele en konserwatiewe elemente van die Islam. Sy is deur die New York Times as "Osama bin Laden se ergste nagmerrie" beskryf.

Werke Boeke The Trouble With Islam: A Wake-up Call For Honesty and Change Eerste uitgawe, Random House Kanada – Sept 16, 2003 The Trouble with Islam Today, 2004, The Trouble with Islam Today: A Muslim's Call for Reform in Her Faith, 2005, Risking Utopia: On the edge of a new democracy, 1997, Allah, Liberty and Love: The Courage to Reconcile Faith and Freedom, 2011,

Rolprente Irshad se PBS-dokumentêre, Faith without Fear, oor die manier waarop sy die geloof en vryheid rekonsilieer.

Verwysings

Eksterne skakeksl Amptelike webwerf

Kategorie:Kanadese skrywers Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Lewende mense