Mirza Ghulam Ahmad (13 Februarie 1835 – 26 Mei 1908; Oerdoe/Persies: ) was 'n Indiese godsdienstige figuur. Hy staan bekend as die stigter van die Ahmadiyya Moslem-gemeenskap. Hy het beweer dat hy die Mahdi sowel as die Mujaddid van die 14de Islamitiese eeu was. M.a.w dat hy in die gelykheid van Jesus van Nasaret (mathīl-i'Isā) was."The Fourteenth-Century's Reformer / Mujaddid" , from the "Call of Islam", by Maulana Muhammad Ali

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Indiërs Kategorie:Islamitiese leiers Kategorie:Geboortes in 1835 Kategorie:Sterftes in 1908