duimnael|260px|links|Felipe Nasr jaag by Spa-Francorchamps vir EuroInternational. Luiz Felipe de Oliveira Nasr (gebore 21 Augustus 1992) is 'n Brasiliaanse renjaer. Hy was die 2009 Formule BMW-Europa en die 2011 Britse Formule 3-kampioen.

Na 'n jaar as amptelike toetsbestuurder vir Williams in 2014, het hy in 2015 by Sauber aangesluit as voltydse Formule Eenjaer. Hy het tot die einde van 2016 aan Grands Prix deelgeneem.

Verwysings

Kategorie:Brasiliaanse renjaers Kategorie:Formule Een-renjaers Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense