Teebus is 'n gehuggie ongeveer 18 km suidwes van Steynsburg en 35 km noord-noordwes van Hofmeyr in die Oos-Kaap. Dit kry sy naam van die spitskop genaamd "Teebus"; noord daarvan is "Koffiebus".
Die Teebusrivier, 'n sytak van die Groot-Visrivier vloei hier naby.
Lees ook Midshaft Oviston
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Joe Gqabi Kategorie:Spookdorpe