duimnael|links|400px| Filippyns (Wikang Filipino, [wɪ'kɐŋ ˌfiːliˈpiːno]) is die nasionale taal en vorm saam met Engels die amptelike tale van die Filippyne. Filippyns is 'n afgeleide standaardvariëteit van Tagalog, die mees verspreide taal van die Filippyne wat deur sowat 28 miljoen mense as moedertaal gepraat en deur sowat 45 miljoen mense as tweede taal gebruik word. Die doel vir die vestiging van Filippyns as ampstaal is die gebruik as kommunikasiemiddel tussen die verskeie etniese groepe van die Filippyne, terwyl dit de facto net op Tagalog gebesig is.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Maleis-Polinesiese tale Kategorie:Tale van die Filippyne