Die geelklokkies (Tecoma stans) is 'n immergroen indringerplant en klein boompie of struik wat inheems is aan die suidelike Verenigde State van Amerika en Meksiko. Dit kom voor in die oostelike gedeeltes van Suid-Afrika; kus en onmiddellike binneland van die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal, deur Mpumalanga en Limpopo. In Engels staan dit bekend as yellow trumpetbush of yellow bells.

Voorkoms duimnael|links|Geelklokkies

Die plant is klein en word nie groter as 3  tot 4 m nie. Dit groei in savanne, waterlope en langs paaie.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome Lys van indringerplante in Suid-Afrika

Bronnelys Natuurlewe van Suid-Afrika. Duncan Butchart. Struik Nature 2012

Eksterne skakels

Kategorie:Indringerplante