Kameeldrift is 'n voorstad en kleinhoewes van Pretoria. Dit is 20 km noordoos van Pretoria se middestad geleë. Die klein gemeenskap se aktiwiteite wentel om die plaaslike skooltjie, genaamd Kameeldrift Laerskool.
Verwysings
Sien ook Gereformeerde kerk Kameeldrift
Kategorie:Voorstede van Pretoria