Olympia-park is 'n veeldoelige stadion in Rustenburg, Suid-Afrika. Die stadion word meestal vir rugby- en sokkerwedstryde gebruik. Dit kan 30 000 toeskouers huisves.
Tydens die Rugbywêreldbeker van 1995 is drie groepwedstryde hier gespeel. Tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 is dit as 'n oefenveld gebruik.http://www.sa2010.gov.za/en/highlights-2010 Dit is ook tydens die Vrouekrieketwêreldbeker 2005 vir een wedstryd gebruik.
Wedstryde Rugbywêreldbeker 1995
DatumSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers26 Mei 19950–89Groep D20 00031 Mei 199554–18Groep D17 0004 Junie 199511–29Groep D16 000
Vrouekrieketwêreldbeker 2005
Sien ook Lys van stadions in Suid-Afrika
Verwysings
Eksterne skakels Olympia-park op ESPNcricinfo
Kategorie:Rugbystadions in Suid-Afrika Kategorie:Rugbywêreldbekerstadions Kategorie:Rustenburg Kategorie:Sokkerstadions in Suid-Afrika Kategorie:Vrouekrieketwêreldbekerstadions