Die sambreelden (Pinus pinea) is 'n keëldraende boom en matige indinger wat tot 30 m hoog kan word. Die spesie is inheems aan Albanië, die Baleariese Eilande, oos Egeïese eilande, Frankryk, Griekeland, Italië, Korsika, Kreta, Libanon, Portugal, Sirië, Sisilië, Siprus, Spanje en Turkye.

Dit is ook 'n opvallende spesie in Kaapstad en omgewing, en is reeds in antieke tye in die Mediterreense streek ingevoer. Dit is deur vroeë setlaars na die Kaapse Skiereiland gebring, en daar is ook 'n geïsoleerde groep net suid van Lesotho. Die boom staan ook bekend as die kroonden.

Kenmerke Die boom groei in bergfynbos en grasveld. Die bas is rooierig en diep gegroef. Die blare is naaldagtig en word in pare gedra. Die vroulike keëls word ryp tot hul eindelik grys is. Die saad word deur die gryseekhoring en mense geëet.

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome Lys van indringerplante in Suid-Afrika

Bronnelys Butchart, Duncan: Natuurlewe van Suid-Afrika, Struik Nature. 2012. Plants of the World Online

Eksterne skakels

Kategorie:Indringerplante pinea Kategorie:Flora van Albanië Kategorie:Flora van die Baleariese Eilande Kategorie:Flora van die Egeïese eilande Kategorie:Flora van Frankryk Kategorie:Flora van Griekeland Kategorie:Flora van Italië Kategorie:Flora van Korsika Kategorie:Flora van Kreta Kategorie:Flora van Libanon Kategorie:Flora van Portugal Kategorie:Flora van Sirië Kategorie:Flora van Sisilië Kategorie:Flora van Siprus Kategorie:Flora van Spanje Kategorie:Flora van Turkye