duimnael|links|Kingsmead-pawiljoen Kingsmead is 'n krieketstadion in Durban, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die stadion se amptelike naam is die Sahara-stadion Kingsmead, omrede dit deur die IT-maatskappy Sahara geborg word. Die stadion kan 25 000 toeskouers huisves, hoewel van die sitplek op grasterrasse is. Stadiums in South Africa . World Stadiums. Besoek op 23 Desember 2013. Dit is die tuisveld van die Dolfyne krieketspan. Die Kingsmead-stadion is tydens die Krieketwêreldbeker 2003 vir vyf wedstryde ingespan en tydens die T20I-wêreldbeker 2007 vir nege wedstryde.
Internasionale inligting
Eerste toetswedstryd: 18–22 Januarie 1923: Suid-Afrika t
Laaste toetswedstryd: 13–17 Februarie 2019: t
Eerste internasionale eendagwedstryd: 17 Desember 1992: t
Laaste internasionale eendagwedstryd: 7 Februarie 2020: t
Eerste internasionale T20-wedstryd: 12 September 2007: t
Laaste internasionale T20-wedstryd: 14 Februarie 2020: t
Wedstryde Krieketwêreldbeker 2003
T20I-wêreldbeker 2007
Sien ook Lys van stadions in Suid-Afrika
Verwysings
Eksterne skakels
Kingsmead-stadion op ESPNcricinfo
Kategorie:Geboue en strukture in Durban Kategorie:Krieketstadions in Suid-Afrika Kategorie:Krieketwêreldbekerstadions Kategorie:Sport in Durban Kategorie:T20I-wêreldbekerstadions