Die Mangaung-ovaal (voorheen bekend as Springbokpark, Chevroletpark, Goodyearpark en die OUTsurance-ovaal) is 'n stadion in Bloemfontein, Suid-Afrika, aangrensend aan die Vrystaatstadion. Die stadion, wat oorwegend vir krieketwedstryde gebruik word, is in 1989 geopen en kan 20 000 toeskouers huisves. Dit is die tuisveld van die Knights-krieketspan. Mangaung-ovaal is tydens die Krieketwêreldbeker 2003 vir vyf wedstryde ingespan.
Toetswedstryde Span (A) Span (B) Wenner Telling Jaar Met 'n beurt & 13 lopies 1999 Met 5 paaltjies 2000 Met 9 paaltjies 2001 Met 'n beurt & 129 lopies 2008
Krieketwêreldbeker 2003
Sien ook Lys van stadions in Suid-Afrika
Eksterne skakels Mangaung-ovaal by ESPNcricinfo
Kategorie:Geboue en strukture in Bloemfontein Kategorie:Krieketstadions in Suid-Afrika Kategorie:Krieketwêreldbekerstadions Kategorie:Sport in Bloemfontein