Dennilton is 'n dorp vir Swartes in die Sekhukhune-distriksmunisipaliteit van die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Die dorp lê op die grens met Mpumalanga en baie inwoners reis daagliks hiervandaan na hul werksplekke in Gauteng.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Limpopo