Die Coetzenburg-stadion is 'n veeldoelige sportstadion in Stellenbosch, Suid-Afrika. Die stadion word deur die Universiteit Stellenbosch besit en bestuur.

Die stadion word deur beide Santos Kaapstad vir die Premier Sokkerliga en die Universiteit Stellenbosch vir die Vodacom-liga gebruik.

Dit is langs die Danie Craven-stadion geleë.

Eksterne skakels Amptelike webtuiste

Kategorie:Sokkerstadions in Suid-Afrika Kategorie:Universiteit Stellenbosch Kategorie:Stellenbosch