Laersdrif is 'n nedersetting in die Sekhukhune-distriksmunisipaliteit van die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Dit lê sowat 15 km van die dorp Roossenekal af.
Ná die Tweede Vryheidsoorlog het die NG Kerk by Laersdrif 'n nedersetting vir armblankes gestig.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Limpopo