Davel is 'n dorpie in Mpumalanga, Suid-Afrika, geleë tussen Bethal en Ermelo. Die dorpie val in die Msukaligwa Plaaslike Munisipaliteit in Gert Sibande-distriksmunisipaliteit van Mpumalangaprovinsie, Suid-Afrika.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika KwaDela, 'n township van Davel

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Mpumalanga