Die Universiteit Gabriele d'Annunzio (Italiaans: Università degli Studi Gabriele d'Annunzio) is ’n universiteit in Italië wat die stede Chieti en Pescara bedien. Die universiteit is in 1965 gestig en bestaan uit twaalf fakulteite. Ongeveer 30 000 studente studeer tans aan die universiteit.

Eksterne skakels Die universiteit se webwerf

Kategorie:Italiaanse universiteite