Grootvlei is 'n dorpie in die Dipaleseng Plaaslike Munisipaliteit in Gert Sibande-distriksmunisipaliteit van Mpumalangaprovinsie, Suid-Afrika. Die dorpie verskaf ook huisvesting aan 120 personeellede van Eskom se Grootvlei-kragstasie.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Mpumalanga