Saul Mkhizeville voorheen bekend as Driefontein, is 'n nedersetting aan die oewers van die Heyshopedam. Dit resorteer onder die Mkhondo Plaaslike Munisipaliteit in Gert Sibande-distriksmunisipaliteit van Mpumalangaprovinsie, Suid-Afrika.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Mpumalanga