Sally Margaret Field is 'n Oscar-bekroonde Amerikaanse regisseur en aktrise. Field is op 6 November 1946 in Pasadena, Kalifornië in die Verenigde State van Amerika gebore. Sy het in verskeie rolprente gespeel, onder andere Norma Rae, Murphy's Romance, Forrest Gump, Steel Magnolias, The Amazing Spider-Man, Lincoln en 80 For Brady. Sy het ook in 'n aantal TV-programme opgetree en het verskeie pryse vir haar toneelspel ontvang.
Verwysings
Eksterne skakels Amptelike webtuiste
Kategorie:Geboortes in 1946 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu