The Oaks is 'n nedersetting op die noorderoewer van die Olifantsrivier in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Dit val onder die beheer van die Maruleng Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Mopani-distriksmunisipaliteit ressorteer.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Limpopo