duimnael|links|Nasa-Satellietbeeld van die Ashmore-rif duimnael|links|Nasa-Satellietbeeld van die Cartiereiland Die Gebied van die Ashmore- en Cartiereilande (Engels: Territory of Ashmore and Cartier Islands ) is 'n onbewoonde eksterne gebied van Australië, wat uit die Ashmoreeilande en die Cartiereiland bestaan. Hulle is in die Indiese Oseaan op die rand van die kontinentale plat van die Australiese kontinent sowat 320 km noordwes van Australië en 144 km suid van die Indonesiese eiland Rote geleë.

Die gebied bestaan uit die Ashmore-rif met 155,4 km² (insluitend die West-, Middle-, East-eilande en twee strandmere binne die rif) en die Cartier-rif met 44 km² (insluitend die Cartier-eiland). Die nabygeleë Hibernia-rif, 42 km noordoos van die Ashmore-rif, behoort nie tot die gebied nie, maar maak deel uit van die Australiese deelstaat Wes-Australië. States of Australia, besoek op 23 Junie 2011.

Verwysings

Eksterne skakels

Ashmore- en Cartiereilande by die Central Intelligence Agency se The World Factbook

Kategorie:Afhanklike gebiede van Australië Kategorie:Eilande van Australië Kategorie:Eilande in Indiese Oseaan Kategorie:Omstrede eilande Kategorie:Onbewoonde eilande