Die Suid-Afrikaanse Klas NG3 4-6-2T lokomotief is 'n Suid-Afrikaanse smalspoor tenklokomotief van die eerste dekade vanuit die twintigste eeu. Hierdie lokomotiewe is deur die Natalse Regeringspoorweë (NGR) ontwerp.

In 1907 is ses 4-6-2T tenklokomotiewe deur die NGR bestel vir die 156 km Stuartstown-lyn tussen Esperanza en Donnybrook. Die volgende jaar is hulle is in diens gestel. Hulle kry die nommers "3" tot "9" en is as klas "N " geklassifiseer. Toe die lokomotiewe na die Suid-Afrikaanse Spoorweë oorgedra is, is hulle as Klas NG3 geklassifiseer, maar hulle het hul nommers behou."NG" = "Narrow Gauge"Klassifikasie van S.A.R. lokomotiewe met hernommerlyste, uitgereik deur die Kantoor van die Hoofmeganiese Ingenieur, Pretoria, Januarie 1912, pp. 9, 12, 14, 34 (Herdruk in April 1987 deur SATS Museum, R.3125-6/9/11-1000)

Notas

Verwysings

Kategorie:Spoorvervoer in Suid-Afrika Kategorie:Treine