Njesuthi is een van die hoogste pieke in die Drakensberg wat op die grens tussen Suid-Afrika en Lesotho geleë is. Dit is 3 408 meter hoog. Ongeveer 1,5 km verder, ook langs die grens, lê die hoër Mafadipiek wat 3 450 meter hoog is.

Sien ook Lys van bergpieke in Suid-Afrika

Kategorie:Berge van Lesotho Kategorie:Berge van Suid-Afrika Kategorie:KwaZulu-Natal