Die Bertone Nuccio is 'n konsepmotor ontwerp deur Bertone om die maatskappy se 100ste bestaansjaar te vier. Dit is by die Internasionale Geneefse Motorskou van 2012 bekend gestel.
Die 2-deur Nuccio is ontwerp deur Michael Robinson, Bertone se ontwerpdirekteur, en word aangedryf deur 'n middel-geplaasde V8-enjin.
Die motor is genoem na Nuccio Bertone, die seun van die stigter van Bertone, Giovanni Bertone.
Nuccio