Koloti is 'n groot nedersetting naby Polokwane in Capricorn-distrik in die Limpopoprovinsie.
Koloti het as die wetgewende setel van die Aganang Plaaslike Munisipaliteit gefunksioneer, voor laasgenoemde ontbind is in 2016.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Limpopo