Mankweng is 'n nedersetting in die Polokwane Plaaslike Munisipaliteit, Capricorn-distrik in die Limpopoprovinsie. Die hoofkampus van die Universiteit van Limpopo is hier gesetel.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Limpopo