Mark Webber (gebore 27 Augustus 1976) is 'n Australiese professionele renjaer, wat tans in die FIA Wêrelduithoukampioenskap as 'n Porsche fabrieksjaer deelneem in die Le Mans Prototipe (LMP1).

Hy was voorheen (2002–2013) 'n Formule Een motorrenjaer vir die Minardi, Jaguar, Williams en Red Bullspanne.

Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese renjaers Kategorie:Formule Een-renjaers