Bophelong is 'n township in suidelike Gauteng, Suid-Afrika. Volgens die 2011-sensus het die township 'n bevolking van 46 089 gehad. Die meerderheid van die bevolking praat Suid-Sotho.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Gauteng