Ratanda is 'n township suid van Heidelberg in Gauteng, Suid-Afrika. Volgens die 2011-sensus het die township 'n bevolking van 36 102 gehad. Die meerderheid van die inwoners praat Zoeloe.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Gauteng