duimnael|180px|Een van die oudste bekende voorstellings van die Boeddha (1ste tot 2de eeu, Tokio Nasionale Museum). duimnael|180px|Boeddhistiese mans by die Soele-pagoda in Yangon, Mianmar, bring hulde aan die 29 Boeddhas wat in hoofstuk 27 van die Boeddhavamsa beskryf word.
In die Boeddhavamsa, ’n deel van die Pali-kanon, word die lewe van Gautama Boeddha en die vorige 27 Boeddhas beskryf.
Die Sewe Boeddhas van die Antieke Tyd Volgens Boeddhistiese tradisie het elke kalpa (of eon) 1 000 Boeddhas. Die vorige kalpa was die vyuhakalpa (Glorieryke Eon), en die huidige kalpa is die bhadrakalpa (Gunstige Eon). Die "Sewe Boeddhas van die Antieke Tyd" (Saptatathagata) is sewe Boeddhas wat die vyuhakalpa en bhadrakalpa oorbrug: Vipassi (die 998ste Boeddha van die vyuhakalpa) Sikhi (die 999ste Boeddha van die vyuhakalpa) Vessabhu (die 1 000ste Boeddha van die vyuhakalpa) Kakusandha (die 1ste Boeddha van die bhadrakalpa) Konagamana (die 2de Boeddha van die bhadrakalpa) Kassapa (die 3de Boeddha van die bhadrakalpa) Gautama (die 4de Boeddha van die bhadrakalpa)
Op dié sewe sal Maitreya, die 5de en toekomstige Boeddha van die bhadrakalpa, volg.
Die 29 bekende Boeddhas Pali-naam Kaste Geboorteplek Ouers Bodhirukka (boom van verligting) Inkarnasie van Gautama 1TanhankaraKoning Sunandha en koningin SunandhaaRukkaththana 2MedhankaraSudheva en YasodharaKaela 3SaranankaraSumangala en YasawathiPulila 4DipankaraBrahminRammawatinagara Sudheva en SumedhayaPipphalaSumedha (ook Sumati of Megha Mānava, ’n ryk Brahmaan) 5KondannaKshatriyaRammawatinagara Sunanda en SujataSalakalyanaVijitawi (’n Chakravarti in Chandawatinagara van Majjhimadesa) 6MangalaBrahminUttaranagara (Majhimmadesa) Uttara en Uttara’n NagaSuruchi (in Siribrahmano) 7SumanaKshatriyaMekhalanagara Sudassana en Sirima’n NagaKoning Atulo, ’n Naga 8RevataBrahminSudhannawatinagaraVipala en Vipula’n Naga’n Brahman 9SobhitaKshatriyaSudhammanagaraSudhammanagara en Sudhammanagara’n NagaSujata, ’n Brahman (in Rammavati) 10AnomadassiBrahminChandawatinagaraYasava en Yasodaraajjuna’n Jaksja-koning 11PadumaKshatriyaChampayanagaraAsama en Asamasalala’n Leeu 12NaradaDhammawatinagaraKoning Sudheva en Anopamasonaka’n Tapaso in die Himalaja 13PadumuttaraKshatriyaHansawatinagaraAnurula en SujatasalalaJatilo, ’n askeet 14SumedhaKshatriyaSudasananagaraSumedha en Sumedha nipa’n Inboorling van Uttaro 15SujataSumangalanagaraUggata en Pabbavati welu’n Chakravarti 16PiyadassiSudannanagaraSudata en SubaddhakakudhaKassapa, ’n Brahmin (by Siriwattanagara) 17AtthadassiKshatriyaSonanagaraSagara en SudassanachampaSusino, ’n Brahman 18DhammadassiKshatriyaSurananagaraSuranamaha en SunanadabimbajalaIndra, die leier van die gode (devas) 19SiddhartthaVibharanagaraUdeni en SuphasakanihaniMangal, ’n Brahman 20TissaKhemanagaraJanasando en PadumaassanaKoning Sujata van Yasawatinagara 21PhussaKshatriyaKasiJayasena en SiremayaamalakaVijitavi 22VipassiKshatriyaBandhuvatinagaraVipassi en VipassipataliKoning Atula 23SikhiKshatriyaArunavattinagaraArunavatti en PaphavattipundarikoArindamo (by Paribhuttanagara) 24VessabhuKshatriyaAnupamanagaraSuppalittha en YashavatisalaSadassana (in Sarabhavatinagara) 25KakusandhaBrahmaansKhemavatinagaraAgidatta, die purohitta-Brahmin van koning Khema, en VisakhaairisaKoning Khema 26KonagamanaBrahminSobhavatinagaraYannadatta die Brahman en UttaraudumbaraKoning Pabbata 27KassapaBrahminBaranasinagaraBrahmadatta, ’n Brahman, en DhanavatinigrodaJotipala (by Vappulla) 28GautamaKshatriyaLumbiniKoning Suddhodana en Mayapeepal, ook bekend as heilige vy (Ficus religiosa) Siddartha Gautama, ’n Kshatriya 29Maitreya voorspel as toekomstige Boeddha Boeddha van die toekoms Boeddha van die toekoms
Notas
Verwysings
Verdere leesstof
Eksterne skakels The chronicle of twenty-four Buddhas, deur Mingun Sayadaw. Red. en vert. prof. U Ko Lay en U Tin Lwin, Yangon, Myanmar. Net hoofstukke 1, 22, 23 en 24.