Die Suid-Afrikaanse Klas-H 4-10-2T tenkstoomlokomotief is deur G.W. Reid van die Natalse Regeringspoorweë (NGR) ontwerp. Die lokomotief het 'n aantal nuwe eienskappe gehad, dus is een lokomotief in 1899 bestel vir proefnemings. Tussen 1901 en 1903 is nog eenhonderd lokomotiewe deur die NGR bestel.

Verwysings

Kategorie:Spoorvervoer in Suid-Afrika Kategorie:Treine