Dan Pienaar is 'n hoofsaaklik Wit (84%) voorstad van die stad Bloemfontein in Suid-Afrika. Die woonbuurt is vernoem na Dan Pienaar, 'n beroemde Suid-Afrikaanse generaal-majoor en militêre leier in die Tweede Wêreldoorlog.
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in die Vrystaat