Die Augrabiesplatakkedis (Platysaurus broadleyi) is 'n akkedis wat endemies is aan Suid-Afrika. Dit is 15 tot 17 cm lank, leef op granietrotse en vreet miere. Die mannetjie is helderkleurig met 'n turkoois kop, oranje sye en inkblou keel. Die wyfie is bruin met drie ligte strepe op die rug. Dit kan die beste besigtig word by die Augrabieswaterval.

duimnael|links|'n Wyfie Augrabiesplatakkedis

Bron Natuurlewe van Suid-Afrika Duncan Butchart Struik Nature 2012

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Akkedisse