Die Suid-Afrikaanse Spoorweë Klas E 4-6-4T van 1902 is 'n tenklokomotief wat in die begin van die twintigste eeu in die Kolonie van Natal ontwerp is.

In 1902 het die Natalse Regeringspoorweë tien Klas F "Baltic"-tipe tenklokomotiewe in diens gestel. In 1912, toe hierdie lokomotiewe na die Suid-Afrikaanse Spoorweë oorgedra is, is hulle hernommer en as herklassifiseer.Klassifikasie van S.A.R. lokomotiewe met hernommerlyste, uitgereik deur die Kantoor van die Hoofmeganiese Ingenieur, Pretoria, Januarie 1912, pp. 9, 12, 14, 34 (Herdruk in April 1987 deur SATS Museum, R.3125-6/9/11-1000)

Verwysings

Kategorie:Spoorvervoer in Suid-Afrika Kategorie:Treine