Die NGR Klas I 2-6-0 tenderlokomotiewe is in 1901 deur die Zululand Railway Company gekoop vir bouwêrk op die Verulam - Tugelarivier spoorlyn en die nommer2 "2" en "3" gegee. Nadat die spoorlyn in 1903 voltooi is, is die lokomotiewe na die Natalse Regeringspoorweë oorgedra en die nommers "513" en "514" gegee en in 1905, saam met een tenklokomotiewe, ook van die Zululand Railway Company, as "Klas I" geklasifiseër.

Verwysings

Kategorie:Spoorvervoer in Suid-Afrika Kategorie:Treine