Kalpa is ’n Sanskrit-woord (Hindi: कल्प, kalpa) wat "eon" of ’n relatief lang tydperk beteken in Hindoeïsme en Boeddhisme. Oor die algemeen is ’n kalpa die tydperk tussen die skepping en herskepping van ’n wêreld of heelal.
Name van die kalpas Die vorige kalpa was die vyuhakalpa (Glorieryke Eon), die huidige een is die bhadrakalpa (Gunstige Eon) en die volgende een sal die naksatrakalpa (Sterrebeeld-eon) wees. Elke kalpa het 1 000 Boeddhas.
Die Matsya Purana (290.3-12) gee die name van 30 kalpas, soos volg:Vasu, S.C. & others (1972). The Matsya Puranam, Deel II, Delhi: Oriental Publishers, p.366
Die Vayu Purana gee in hoofstuk 21 die naam van nog 28 kalpas, en in die volgende hoofstuk van nog vyf.
Verwysings
15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Boeddhistiese begrippe Kategorie:Hindoeïsme