Lugmagblou is 'n kleur, 'n grys skakering van asuur, en een van die pastelkleure.
Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word lugmagblou as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#5D8AA8RGB-kleurmodel(93, 138, 168)CMYK(45, 18, 0, 34)HSV(210°, 45%, 45%)
Sien ook Lys van kleure
Verwysings
Kategorie:Kleure