duimnael|links|140px|Rondeel van die Koninklike Maleisiese Lugmag Die Koninklike Maleisiese Lugmag (Engels: Royal Malaysian Air Force), is die lugvaarttak van die Maleisiese gewapende magte.

Die RMAF se hoofdoel is lugverdediging en lugoorheersing van Maleisiese grondgebied. Die mag beskik oor 'n unieke mengsel van moderne Amerikaans-, Europees- en Russies-geboude vliegtuie.

Verwysings

Kategorie:Lugmagte Kategorie:Maleisië