Die MIM-104 Patriot is 'n grond-tot-lugmissielstelsel (SAM), die primêre van sy soort word deur die Amerikaanse Weermag en verskeie geallieerde nasies gebruik. Dit word deur die Amerikaanse verdedigingskontrakteur Raytheon vervaardig en ontleen sy naam aan die radarkomponent van die wapenstelsel. Die AN/MPQ-53 in die hart van die stelsel staan bekend as die "Phased Array Tracking Radar to Intercept On Target" wat die akroniem PATRIOT vorm.
Die Patriot-stelsel het die Nike Herculesstelsel vervang as primêre medium-tot-hoë lugverdedigingstelsel (HIMAD) van die Amerikaanse Leër en vervang die MIM-23 Hawk-stelsel as die VS Leër se medium taktiese lugverdedigingstelsel. Behalwe vir hierdie rol is die Patriot se primêre missie as anti-ballistiese missielstelsel (ABM).
Gebruikers
duimnael|400px|Kaart met MIM-104 gebruikers in blou aangedui
Die Amerikaanse Leër bedryf 'n totaal van 483 Patriot-stelsels in 2010.
Verwysings
Kategorie:Wapentuig