duimnael|180px|Die wigskrifteken NIN ("dame") is ’n tipografiese samestelling van MUNUS en TÚG.
Die Sumeriese woord NIN (van die Akkadiese uitspraak van die teken EREŠ) is gebruik om ’n koningin of priesteres aan te dui en word dikwels as "dame" vertaal.J A Halloran – Lexicon → URL besoek op 2012-06-07 & Baie godinne word NIN genoem, soos DNIN.GAL ("groot dame"), DÉ.NIN.GAL ("dame van die groot tempel "), DEREŠ.KI.GAL en DNIN.TI.
Die saamgestelde wigskrifvorm NIN.DINGIR, "goddelike dame" of "dame van (’n) god" uit die Akkadiese entu, dui ’n priesteres aan.
NIN het ontstaan uit die samestelling van die wigskriftekens MUNUS (15px) en TÚG (20px).
Verwysings
15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Wigskrif