Mnyameni is 'n Xhosa-gemeenskap in die Amahlathi Plaaslike Munisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika, ongeveer 13 km noordwes van Keiskammahoek.
In Desember 2012 het die gemeenskap van Mnyameni 'n ooreenkoms onderteken met die Afrikanergemeenskap van Orania in die Noord-Kaap, met die doel om samewerking op die gebied van landbou, onderwys en toerisme te verbeter.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in die Oos-Kaap