Wooldridge is 'n gehug in die Ngqushwa Plaaslike Munisipaliteit van die Oos-Kaap in Suid-Afrika. Dit is 16 km oos van Peddie geleë en het in die 19de eeu ontstaan uit 'n nedersetting van veterane van die Duitse Legioen.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in die Oos-Kaap