Border Post is 'n nedersetting in die Amahlathi Plaaslike Munisipaliteit van die Oos-Kaap in Suid-Afrika. Die naam dui op die grenspos wat hier bestaan het tussen die destydse tuisland van Ciskei en die Republiek van Suid-Afrika gedurende die apartheidsjare, van 1981–1994.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in die Oos-Kaap