Kragbron is 'n dorp in die verrenoorde van die Vrystaat, in Suid-Afrika. Die dorp lê 5 km suidoos van Sasolburg.

Kragbron is 'n voormalige steenkoolmyndorp tussen Sasolburg en Heilbron, en is die tuiste van twee buitewerkinggestelde kragstasies, Taaibos en Highveld, wat onaktief is sedert 1994.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in die Vrystaat