Magudu is 'n dorp in die Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit in die verre suidooste van die Mpumalangaprovinsie van Suid-Afrika, en op die grens met Eswatini.

Dit was voorheen bekend as Magut, na die naam van 'n Zoeloekaptein.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Mpumalanga